Rockingham

Rockingham
Die Mangles Bay in Rockingham
Die Mangles Bay in Rockingham
Rockingham is in Australië
Rockingham
Rockingham
Koördinate: 32°16′52″S 115°43′37″O / 32.28111°S 115.72694°O / -32.28111; 115.72694
StaatVlag van Australië Australië
Deelstaat Wes-Australië
Stigting1847
Oppervlak
 • Totaal14,7 km2 (5,7 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal12 966
 • Digtheid882/km2 (2 274,7/vk. myl)
TydsoneUTC+8 (AWST)

Rockingham is 'n woonbuurt en streekskern suidwes van Perth se stadsentrum en suid van Fremantle. Daar is 'n strand by Mangles Bay aan die mees suidelike deel van Cockburn Sound wat plaaslik as die Rockingham foreshore bekend staan. Aan die noorde daarvan is die seevaart- en hulpbronnywerheidsbuurte van Kwinana en Henderson. Nie ver van die kus af nie is Australië se grootste vloot- en duikbootbasis by Garden-eiland wat vanaf die woonbuurt af met 'n pad verbind is. Na die weste en suide word die Shoalwater Island Marine Park aangetref.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search